Die dae geen so snel verby, lui die woorde van ’n bekende lied. Vir ander gaan die dae weer te stadig verby. In 2 Petrus 3:8 staan daar dat by die Here een dag soos ’n duisend jaar is en duisend jaar ...
Pannekoek was deel van die spyskaart vir Suid-Afrika se gedekte tafel by Allen Park se om die wêreld. Anet Hill en Sophia Atterbury het hier gehelp. Bejaardes is die eerste week in Oktober deur ...
Diep in Pondoland lê ’n pragtige maar onbekende waterval. Die toeval het Willem Jordaan daarheen gelei. “Dit is nog nooit voorheen deur ’n Europeër gesien nie, maar op tonele so mooi soos dié moet ...
Sal ANC mag ordelik afstaan? Of vasklou soos Bob Mugabe? Die ware toets vir demokrasie in Afrika is nie die hou van verkiesings nie. Dis wat ’n regering doen wanneer hy ’n verkiesing verloor. Frederik ...