Jo Black is een van Suid-Afrika se mees geliefde sangers, met treffers soos ‘Skepe’, ‘Voel Jy Die Genade’ en ‘Storms’.
Hier’s nou ‘n vars briesie wat deur die Afrikaanse musiekwêreld gaan waai. Haar naam is Leah en as haar naam ‘n klokkie wil lui, dan is dit omdat sy in die rolprent “As Jy Sing” verskyn het en mense ...
Die sensasionele Danny Smoke se #SuperVideo is pas vrygestel. Die video vorm deel van ’n trilogie, wat bestaan uit drie van sy liedjies en ’n kombinasie van sy reeds bestaande videos van “Soek Jy ...
As daar een ding van Robbie Klay gesê kan word, is dit dat hy deursettingsvermoë het. Sy jongste album is propvol liedjies oor vuurwarm liefde en met komplimente van hoe wonderbaarlik “hy” “haar” vind ...
UPINGTON se eie gospel-stem, Bella White, se bekende woorde uit haar liedjie “Die Here Lei My” kry nou nuwe betekenis – want ...
A singer performed an Afrikaans version of Adele’s Easy On Me that impressed viewers across countries, showing how emotional music can connect across languages.