Lede van die publiek herken Phillip Schnetler dalk as Francois Vosloo in kykNET se gewilde sepie, Suidooster, maar daar steek meer agter die talentvolle kunstenaar. Dié Witfield-inwoner het onlangs sy ...