In 2024 was daar 114 moorde in El Salvador teenoor 6 656 in 2015. Ná ’n jare lange bendeskrikbewind voel inwoners veilig ...
Die vorige paar Huiswaarts-rubrieke het voornemende huiskopers voorberei vir die yslike finansiële verpligting wat op hulle ...
Hennie van Schalkwyk se skrywe oor kinders wat betaal word om kinders te hê (“Moenie langer hiérvoor betaal nie”, 23.01) is ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Ek luister met stomme verbasing na ’n vriendin – ’n goeie eiendomsagent – se relaas oor probleme waarmee hulle te doen kry ...
Luister hier, boekwurms! Laaste kans deur Marita van der Vyver en voorgelees deur Anna-Mart van der Merwe, is die luisterboek ...
Opposisiepartye in die Kaapstad-metroraad het Vrydag die geleentheid aangegryp om houe na die DA-leierskorps en spesifiek JP ...
Michael Lomas (77), die Britse korrupsiebeskuldigde, voer aan dat sy prokureurs in Londen die rede is waarom hy nie ...
Die Johannesburgse oftalmoloog dr. Louis Kruger (69) is luidens die uitslag van ’n lykskouing aan ’n hartaanval dood.
Die emosionele wipwaentjierit van drieë wat toegeken, maar dan gekanselleer word ná die toetrede van ’n TV-skeidsregter, het ...
Die hooggeregshof in Pretoria het vandeesweek met koste ten gunste van vuurwapenhandelaars beslis teen die polisie, wat ...
Vakbonde is versigtig optimisties oor skoolplasings in Gauteng en sê dit blyk daar is vanjaar min tot geen probleme vergeleke ...